Local sportSport
Kosmos Aftree-oord bied geslaagde gholfdag aan
“Ons het R75 000 ingesamel wat goed in die siekeboeg aangewend kan word.”
Kosmos Aftree-oord het onlangs ‘n geborgde gholfdag aangebied waartoe die publiek en sakelui ruimskoots bygedra het.
Die voorsitter van die sorgeenheid, me. Louise Visagie, het dit as ‘n sukses bestempel.
“Baie dankie aan almal vir hulle donasies,” het me. Visagie gesê.
“Ons het R75 000 ingesamel wat goed in die siekeboeg aangewend kan word.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



