Local sportSport

Standerton fietryers werk hard om steeds fiks te bly

Volgens Francois Streicher, het hul nie groot planne vir die afsienbare toekoms nie, maar gaan voort met groepryery oor naweke. Almal wag vir bevestiging van die 94.7.

Standerton Trapklub het in Augustus met ‘n ander idee vorendag gekom.

Fietsryers het koffie gedrink wat saamgery kon word, of langs die pad gemaak of gekoop is.

‘n Wenner van die oorspronklikste idee is elke Sondagaand aangekondig.

Monica Swart.

Volgens Francois Streicher, het hul nie groot planne vir die afsienbare toekoms nie, maar gaan voort met groepryery oor naweke. Almal wag vir bevestiging van die 94.7.

Die klub beplan wel ‘n sosiale fietsrygeleentheid op 3 Oktober by Henbase Lodge by Morgenzon.

Streicher het gesĂȘ dat hy die Tour de France op televisie volg, maar het hom nie uitgelaat oor ‘n gunsteling nie.

Francois Streicher.
Jacques Ferreira.
Pieter Swart.
Neil Havenaar.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button