Local sport

Rolbalspelers bestel geen reën vir Standerton

’n Vriendskaplike rolbalbyeenkoms het op Saterdag 30 Julie om 14:00 plaasgevind. Die spelers het aandagtig gekyk hoe die houte rol en mekaar aangemoedig.

Tannie Gerrie van den Berg in aksie op Saterdag 30 Julie.

Marco Oelofsen maak gereed vir sy volgende aflewering op Saterdag 30 Julie.
Annatjie de Bruto in aksie by die Standerton Rolbalklub.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button