Local sport
Gerrit Coetzee raap Standerton se Mug of Mugs-titel op
Patrizia Lombard is met 'n 75 netto punt, die vroue wenner.

Gerrit Goetzee is die wenner van die Standerton Gholfklub se Mug of Mugs kompetisie.
Hy het dié kompetisie op 8 Februarie met ‘n gross telling van 71 en ‘n netto telling van 69 in die A-afdeling gewen.
Mark Nortjé het die B-afdeling oorheers met ‘n netto telling van 66.
Lourens van der Sandt het 42 punte bymekaargemaak en het die C-afdeling gewen.
Patrizia Lombard is met ‘n 75 netto punt, die vroue wenner.
Anel Botha was eerste onder die vroue in die C-afdeling met 36 punte.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.