Dinamika verwelkom nuwe onnies
Hoërskool Dinamika verwelkom drie nuwe personeellede na hulle span.
Antoinette Moutinho is aangestel as Engels onderwyser en Natasha Momberg sluit aan by die Afrikaanse departement.
Rosie Els sal administrasie vir die skool hanteer.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



