GALLERY: Dusty Dixon en Nicholis Louw saam op een verhoog
Kunsternaars vermaak gehoor tydens optredes by New Redruth Dros.
Nicholis Louw en Dusty Dixon het New Redruth Dros se gehoor op 31 Mei aan die brand gesing. Daar was nie een mond wat nie saamgesing het nie. Dusty het eerste opgetree en daarna het Nicholis.
Voor die einde van die vertoning het die twee kunstenaars saam op die verhoog gesing en saam ‘gerock’.
















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



