Local newsLocal sport
Ondersteun Friends of Marieval Nature Reserve se gholfdag
Alle fondse ingesamel gaan aan die opknap van die natuurreservaat se fasiliteite.
Die Friends of Marievale Nature Reserve bied op 6 Mei ’n gholfdag aan om fondse in te samel vir die opknapping van die reservaat se fasiliteite.
Die dag vind plaas by die Nigel Gholfklub op Ou Springsweg, met afslaan om 11:00. Die borg van ’n putjie kos R3 000, terwyl ’n vierbal R1 000 beloop.
Om jou plek te bespreek of ’n borgskap te reël, kontak Peter Law by 082 822 3901 of Johan Janse van Rensburg by 072 345 9974.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



