Local newsNews
Kompetisie tyd vir Lollos se maatjies – Kan jy dalk een van die twee wenners wees?
Antwoord hierdie vrae om kaartjies te wen vir die Lollos vertoning in Springs of om ‘n Lollos CD te wen.

Kompetisie:
Wen twee dubbelkaartjies na die vertoning by die Springs Stadsaal óf ’n CD/DVD van Lollos.
Die kompetisie sal Sondag om middernag eindig.
Die twee wenners sal teen Maandagoggend om 11vm word op Springs Advertiser se Facebook-blad aangekondig word.
Antwoord die volgende vrae:
- Vir wat het Lollos ‘n Suid-Afrikaanse Musiek Toekenning (Sama) gewen?
- Noem EEN van Lollos se gunstelling kossoorte.
Die antwoorde kan gevind word in vandag se koerant of op ons webtuiste, www.springsadvertiser.co.za.
Slegs antwoorde wat op ons Facebook-blad as kommentaar gelewer word, sal aanvaar word.
Die wenners sal lukraak gekies word.
Sterkte!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



