Local newsNews
Hugies se vreemde skooltasse sorg vir groot pret
Vreemde items is ingespan om te deug vir 'n skooltas.
HoĆ«rskool Hugenote se leerders moes Donderdag 10 Februarie vir die pret buitengewone items as ‘n skooltas gebruik. Wasgoed mandjies, visnette, hondehokke, kruiwaens en braairoosters is maar net ‘n handjie vol van die besonderse items waarmee die leerders vorendag gekom het.







Follow us on our social media platforms:


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



