Local newsNews

Pammies maak die regte skuiwe

Die vier leerders het presteer op Gauteng vlak.

Skaakspelers van die Laerskool P.A.M. Brink het op 13 Mei by Nigel Secondary School aan die Ekurhuleni distrik skaaktoernooi deelgeneem.

Vier leerders het plekke behaal en daarmee deurgedring na die provinsiale toernooi wat op 26 Mei by die John Barrable Saal in Benoni plaasgevind het.

Zelnerie Moorcroft en Zandré van den Berg het albei drie uit vyf skaakwedstryde gewen, en Yasmin Walters en Roland le Roux het elkeen twee gewen.




Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button