Local newsNews

Jong hengelaars maak reg vir SAs

Die vier leerders het onlangs aan 'n Mpumalanga varswater oewer hengel kompetisie deelgeneem en hul plekke op provinsiale spanne ingekatrol.

Vier leerders van die Laerskool PAM Brink het die provinsiale spanne gehaal vir oewerhengel, en gaan in Desember by die Bloemhof Dam aan die nasionale kampioenskappe deelneem.

Follow Us: FacebookTwitterInstagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button