Local newsNews

Leerders baat by tassie projek

Behoeftige Graad Eens word jaarliks deur die tassie projek bygestaan.

Talle leerders het onlangs weer baat gevind by Solidariteit Helpende Hand se jaarlikse Skooltassie-projek.

Solidariteit Helpende Hand het weer met hul projek gesorg dat talle Graad Een leerders reg is om die akademiese jaar aan te pak.

Die projek is daarop gemik om behoeftige Graad Eens te bemagtig om die skooljaar op dieselfde vlak as hul maats te kan begin.

Skole in Springs wat van die tassies ontvang het die Laerskole Selection Park, Jan van Riebeeck, Christiaan Beyers, PAM Brink asook WK du Plessis Skool ingesluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button