Local newsNews

Anne-Zelle Mikro-skool vier vyfde bestaansjaar

Die klein privaatskool het gegroei van 10 tot 46 leerders in dieafelope vyf jaar.

Die Anne-Zelle Mikro-skool in Casseldale het Vrydagaand (9 Februarie) hul prestige aand gehad en terselfdertyd ook die skool se vyfde bestaansjaar gevier.

Die klein privaat skool spog met 46 studente, van Graad Een tot 12, in klas groepe van 15 of minder.

Die skool hardloop Graad 10-12 deur Auxillio, en volg ‘n aangepaste CAPS kurrikulum.

Die hoof, Annelisa Liebenberg, is baie trots op haar leerders se prestasies, en opgewonde oor die groei van die skool wat met slegs 10 leerders begin het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button