Local newsNews
Parkies atleet vaar goed by SA’s
Nevaeh Schroeder het op 25 Maart aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe, wat in Limpopo plaasgevind het, deelgeneem. Sy het Laerskool Selection Park in die o13-verspring verteenwoordig en 'n negende plek behaal.
Nevaeh Schroeder het op 25 Maart aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe, wat in Limpopo plaasgevind het, deelgeneem.
Sy het Laerskool Selection Park in die o13-verspring verteenwoordig en ‘n negende plek behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




