Local newsNews

Sosiale rolbal byeenkomste verseker top vorm

Die klub bied tans Dinsdae, Donderdae en Saterdae sosiale byeenkomste aan.

Springs rolbalspelers is besig om op te warm en hul oë in te kry vir vanjaar se kompetisies wat al nader kom.

Die klub bied weekliks drie sosiale byeenkomste aan waar die spelers die geleetheid kry om te oefen om sodoende op hul heel beste te wees sodra die toernooie aan die gang is.


Related Articles

 
Back to top button