Local newsNews

Mense, troeteldiere geniet wedren

Die volgende pretdraf sal op 26 Junie plaasvind.

Die Springs DBV het verlede Woensdag hul tweede pretdraf vir die jaar by die Springs Buiteklub gehou.

Ongeveer 25 mense het Woensdagaand by die pretdraf aangesluit. Mense het saam met hul vriende, familie en troeteldiere opgedaag om die vars lug te geniet.

Al die opbrengste van dié geleentheid gaan aan die Springs DBV om ‘n goeie lewenstandaard vir die diere te handhaaf.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button