Local newsNews
Oud en jonk geniet mark
Hierdie mark vind die eerste en laaste Saterdag van elke maand plaas.
Die Geduld Familie Nagmark het Saterdag by die Geduld Karate Klub afgeskop.
Daar was ondermeer kosstalletjies, tuisgebak, speelgoed en juweliersware te koop. Hierdie mark vind die eerste en laaste Saterdag van elke maand plaas.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






