Local newsNews
Regte skuiwe verseker volgende rondte
Die twee dogters sal later vanjaar aan die provinsiale skaaktoernooi deelneem.
Twee leerders van die Laerskool PAM Brink het op 4 Mei aan die D5-skaaktoernooi by die Hoƫrskool Die Anker deelgeneem. Beide Marlene en Zelneri het deurgedring na die provinsiale toernooi wat later vanjaar sal plaasvind.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




