Local newsNews

Parkies kweek fietsryers

Vyf leerders het Saterdag in Olifantsfondtein aan die wedren deelgeneem.

Vyf van Laerskool Selectionpark fietsryers het Saterdag goed gevaar by die Gauteng Skole Fietsry wedren waaraan hulle deelgeneem het.

Die wedren het by Prime View Leisure Park in Olifantsfontein plaasgevind.


Related Articles

Check Also
Close
Back to top button