Local newsNews

Bejaardes word bederf

Ongeveer 120 bejaardes het maaltye ontvang.

Die bejaardes van Presidentia was Vrydagmiddag met ‘n heerlike ete verras.

‘n Maatskappy van Nuffield, Intermech het 120 etes voorberei en aan bejaarders van dié tehuis oorhandig.

Intermech voorsien ongeveer twee keer per maand kos aan die inwoners van Presidentia.

Vrywilligers wat in die inisiatief wil deel, kan Eloise Pyper by 083 952 5444 kontak.


Related Articles

Back to top button