Local newsNewsSport

Besige seisoen is op hande vir rugbyklub

Die Springs Rugbyklub sal binne kort met die Merlin Liga afskop.

Springs Rugbyklub het die afgelope paar weke rustyd ingekry vir die strawwe seisoen wat voorlê.

Springs se wedstrydbepalings vir die res van die Peregrine Liga is:

  • 25 Mei: Springs vs NWU Vaal (Vanderbijlpark).
  • 8 Junie: Springs vs Vereeniging (Vereeniging).
  • 22 Junie: Springs vs Boksburg (Springs).
  • 29 Junie: Springs vs Brakpan (Brakpan).
  • 13 Julie: Springs vs NWU Vaal (Springs).
  • 27 Julie: Springs vs Vereeniging (Springs).
  • 3 Augustus: Springs vs Boksburg (Boksburg).
  • 17 Augustus: Springs vs Brakpan (Springs).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button