Local newsNews
Stemdag goed op dreef
Inwoners het van vroeg af geduldig in die lang rye gewag vir hul beurt om 'n kruisie te maak.
Vandag is Suid-Afrika se sewende nasionale verkiesing en dit word ook beskou as een van die belangrikste verkiesings.
Inwoners van Springs was vroeg uit die vere om die koel lug aan te durf by die verkiesingslokale in Springs.
Lang rye het gevorm en inwoners het geduldig en in goeie luim gewag om hul kruisies te trek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







