Local newsNews

Gholfspelers wen liga

Die span het die Ekurhuleni skole B-liga gewen.

Die Hoërskool Hugenote se gholfspan het onlangs aan die Ekurhuleni skole liga deelgeneem en as wenners uit die stryd getree.

Die span het in die B-liga teen skole soos Hoërskool Dinamika, Dr EG Jansen en Hoërskool Kempton Park deelgeneem en skoonskip gemaak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button