Local newsNews

Rugby legende oorlede

Daar is met leedwese verneem van Springs Rugbyklub se eerste span spanbestuurder se afsterwe.

Daar is met leedwese verneem van Springs Rugbyklub se eerste span spanbestuurder se afsterwe op 28 Julie.

Glen Campbell (40) was baie gewild onder die lede by die klub.

Hy het eers vir die klub rugby gespeel voordat hy die posisie as voorsitter betree het.

Springs Rugbyklub betuig hulle innige meegevoel aan sy vrou, Candice en hulle twee dogters.



ALSO READ: Ongoing roadworks frustrate community

ALSO READ: Impala Platinum‘s Refineries will test its emergency alarm tonight

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button