Local newsNews

Gholfspelers speel vir goeie doel

Meer as 120 gholfspelers het Saterdag die Springs Gholf Klub ondersteun.

Die Springs Gholfklub het Saterdag behoorlik gegons met meer as 120 spelers wat gereed was om die balle te sink.

Die spelers was bederf met ‘n heerlike spitbraai en kon laat middag die wedstryd tussen die Springbokke en

All Blacks op ‘n groot skerm geniet. Alle fondse wat by die klub ingesamel is, sal aan verskeie kinderhuise geskenk word.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button