Local newsNewsSport
Jannie tennisspelers vaar goed
Jannies het onlangs goed by die Superreeks tennis toernooi gevaar.
Die Laerskool Jan van Riebeeck se tennisspelers het onlangs aan die Superreeks tennistoernooi deelgeneem en baie goed gevaar. Van die jonger seuns spanne het ook vanjaar se GETA liga gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






