Local newsNews

Hugie ruiters vaar goed

Vier van die ses ruiters het deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe.

Ruiters van die Hoërskool Hugenote het het onlangs goed gevaar by die SANESA Gauteng Ekurhuleni Equestrain liga.

Die Hugie ruiters het ‘n tweede plek behaal en vier van die ruiters het deurgedring na die nasionale kampioenskappe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button