Local newsLocal sportNewsSport

Twee Parkie spanne wen die liga

Die hokkie- en krieketspelers het hard gewerk en die vrugte daarvan gepluk.

Twee sportspanne van die Laerskool Selectionpark se het vanjaar skoonskip gemaak toe die o10 krieketspan en o12 hokkiespan as ligawenners uit die stryd getree het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button