Local newsNews

Hengelaars vang goed tydens klubkompetisie

Die Verre Oos-Rand Hengelklub het onlangs aan hul klub kompetisie deelgeneem.

Lede van die Verre Oos-Rand Hengelklub het op 7 en 8 September aan ‘n hengelkompetisie in Trichardtsfontein deelgeneem.

Die uitslae is:

Dames: Karina Bekker, drie visse met ‘n gewig van 0.95kg.

Mans: Pieta Bekker, 36 visse met ‘n gewig van 14.0 kg.

Meesters: Piet Prinsloo, sewe visse mt ‘n gewig van 15.15 kg.

Vir meer inligting oor opkomende hengelkompetisies kontak Johan van der Westhuizen by 084 799 7066.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button