Local newsLocal sportNewsSport

Springs Rugbyklub skop Gold Cup goed af

Springs se volgende wedstryd vind Saterdag in Centurion plaas.

Die Springs Rugbyklub het Saterdag die African Rainbow Community Gold Cup goed afgeskop en Sibanye Stillwater oortuigend geklop

In die eerste helfte van die wedstryd het Springs die grondslag gelê vir ‘n oortuigende oorwinning.

Die Ryperd het 36-19 gewen nadat hulle met rustyd reeds goed voor was.

Springs se vyf drieë is deur Jamie Campbell, André Smit, CJ Strauss, Franna Albrecht and Jopa Molumba gedruk.

André Smit het op sy eie 16 punte aangeteken en die speler van die wedstryd was Menzi Nxumalo.

Springs se volgende wedstryd vind Saterdag in Centurion plaas.




LEES OOK: Local karateka takes second place

LEES OOK: Hokkiespanne hou Springs se naam hoog

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button