Springs Country Klub het die afgelope naweek in die finaal van Ekurhuleni Handicap Liga teen ERPM Golf Klub gespeel. Springs het die finaal gewen met 'n telling van drie en half punte teenoor twee en 'n half punte.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!