Local newsNews

Katrolle sing by Verre Oos-Rand Hengelklub kompetisie

Die Verre Oos-Rand Hengelklub se volgende kompetisie is 9 en 10 November by Mihanzi.

Die Verre Oos-Rand Hengelklub het 12 en 13 Oktober in Draaifontein aan ‘n hengelkompetisie deelgeneem.

Daar was 195 visse gevang met ‘n totale gewig van 211.65kg.

Die wenners was:

  • Arno Bekker met drie visse van 1.25kg
  • Mona Muller met 14 visse van 11.7kg
  • Gert van Niekerk met 16 visse van 29.35kg.

Die volgende kompetisie waaraan die klub gaan deelneem sal in November in Mihanzi plaasvind.

Belangstellendes kan vir Johan van der Westhuizen by 084 799 7066 kontak.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button