Local newsNews
Gesinne geniet feesmaal danksy projek
Project Hope het onlangs 350 mense met 'n heerlike Kersete bederf.
In Desember het Project Hope in samewerking met die Kruisweg Gemeente ‘n Kersete aan honderde minderbevoorregtes voorsien.
Hierdie nie-winsgewende maatskappy het ‘n bymekaarkoms op die Hoërskool Hugenote se sportgronde gereël, waar meer as 350 gesinne en bejaardes met ‘n smaaklike Kersete bederf is.
Enigeen wat betrokke wil raak by Project Hope kan vir Martie de Villiers by 082 579 9755 kontak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




