Local newsNews
Springs Rolbalklub hou dorp se naam hoog in Ekurhuleni Liga
Die Springs Rolbalklub het die laaste paar weke gereeld teen ander klubs meegeding.
Mans spelers van die Springs Rolbalklub het onlangs die dorp se naam hoog gehou tydens die 2025 Ekurhuleni Rolbal Liga.
Hierdie spelers het die laaste paar weke aan toernooie deelgeneem en baie goed gevaar.
Die finale stryd het op 22 Februarie plaasgevind en Springs Rolbalklub het die derde afdeling gewen.
Die spelers wat die klub se naam hoog gehou het, is Andre Meyer, Tony Tancrell, Ben Cronje, Marius Nepgen, Izak Hattingh en Hannes Gouws.
LEES OOK: Warning: Criminals use swing gates to invade your home
LEES OOK: Be fearless in support of Shavathon 2025 on March 1
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



