Local newsNews

Two Oceans Marathon sien sterk deelname van Springs Striders

Die Springs Striders Atletiek Klub het verlede naweek na Kaapstad gereis waar hulle aan die jaarlikse Two Oceans Marathon deelgeneem het.

Die Springs Striders Atletiek Klub het verlede naweek na Kaapstad gereis waar hulle aan die jaarlikse Two Oceans Marathon deelgeneem het.

Volgens die klubsekretaris, Charmaine Botha was dit ‘n baie heuwelagtige roete maar die lede se toewyding en harde werk het hulle gedra.

Die lede wat aan die ultra marathon (56km) deelgeneem het, was:
Charmaine Botha, Brian Currie, Karin Smith, Ferdi van Tonder, Nico de Nysschen, Lincoln Lottering en Mziwakhe Maseko.

Die lede wat aan die half marathon (21.1km) deelgeneem het, was:
Donovan da Serra, Adele du Plessis, Jaun du Plessis, Brenda Duvenage, Michelle Slabbert, Derek Slabbert, David Smith en Chantel Correira.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button