Local newsNews
Hugenote se 1975-klas hou vanjaar hul 50ste reünie
Oud-Hugies beoog om 50 jaar skool reünie in styl te vier.

Die Hoërskool Hugenote se 1975 matriek groep beoog om vanjaar hul 50 jaar reünie te hou. Beplanning vorder goed en die byeenkoms gaan op 20 September by Stable Inn in Strubenvale plaasvind.
“Ongelukkig sukkel ons om met van die oud-leerlinge kontak te maak,” het een van die organiseerders gesê.
Hulle beplan om die 50-jaar mylpaal behoorlik te vier met heerlike kos, kuier en nostalgiese stories uit die verlede.
Indien u behulpsaam kan wees met inligting kontak Ina Bierman by 083 407 8152 of Tertius Horak by 082 925 6015.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



