Local newsNews

Springs en Brakpan pak mekaar in President Liga kragmeting

'n Kragmeting tussen Brakpan en Springs lewer gewoonlik aanskoulike rugby op.

Vandag (Saterdag) sê die Springs- en Brakpan Rugbyklubs mekaar die stryd aan in die voortsetting van die President Liga.

Die wedstryde word op die Bosman Stadion in Brakpan gespeel.

Die tweede span se wedstryd begin om 14:20 en die eerstespan se wedstryd sal om 16:00 afskop.

Besoekers en ondersteuners van beide dorpe word aangemoedig om die spelers te gaan ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button