Local newsNews

Springs Striders stuur 15 atlete na Comrades

Die geleentheid sê vaarwel aan die atlete wat aan die Comrades maraton gaan deelneem.

Die Springs Striders het op 25 Mei hul jaarlikse Presidents Run by The Deli in Oos-Geduldweg aangebied.

Hierdie spesiale geleentheid is gehou om die klub se Comrades-maratonatlete op gepaste wyse vaarwel te roep en sterkte toe te wens.

“Ons klub het vanjaar 15 atlete wat aan die af-Comrades deelneem, wat op 8 Junie, plaasvind. Vanjaar se afstand is 89.98 km, en atlete sal die pad aandurf vanaf Pietermaritzburg na Durban,” het Charmaine Botha verduidelik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button