Local newsNews
Christiaan Beyers-leerder gekies vir Valke A-span
Die wedstryd teen die Griffons is onlangs by Hoërskool Trio in Kroonstad gespeel.
Frans van der Berg, ’n Graad Ses-leerder aan Laerskool Christiaan Beyers, is onlangs vir die Valke o12 A-span gekies en het in ’n wedstryd teen die Griffons by Hoërskool Trio in Kroonstad gespeel.
Die Valke het die Griffons met ’n oortuigende telling van 36–5 verslaan.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



