Local newsNews
Selection Park-leerder as nasionale kampioen in MMA gekroon
Die leerder het in die 10- tot 11-ouderdomsgroep gekompeteer en koning gekraai.
Danté de Beer van Laerskool Selection Park het onlangs aan die MMA SA Nasionale Kampioenskappe in Durban deelgeneem, waar hy in die 10- tot 11-jaar-ouderdomsgroep met goud weggestap het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



