Local newsNews

Parkie junior krieketspelers woon toer by

Die twee junior spanne het na Limpopo gereis vir hul krieket kamp

Twee krieketspanne van Laerskool Selection Park het onlangs ‘n junior kriekettoer na Jubaweni in Limpopo onderneem, waar die leerders hul vaardighede op die veld, spanwerk en karakter ten toon gestel het.

Die o9- en o10-spanne was deel van die toer.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button