Local newsLocal sportNews
Selection Park leerder vir Craven Week gekies
Die Selection Park leerder is nie net deel van die o13 span nie, maar die kaptein ook.
Wian Badenhorst, ’n Graad Sewe-leerder van Laerskool Selection Park, is gekies as kaptein van die o13 span wat aan die Cravenweek-rugbytoernooi deelneem.
Die toernooi het 29 Junie tot 4 Julie plaasgevind by Selborne College in Oos-Londen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



