Local newsNews
Laerskool PAM Brink skaakspan blink uit by Springs Spanne Skaak Cluster Toernooi
Die sewe dogters het hul skool se naam hoog gehou.
Sewe o13-skaakspelers van Laerskool PAM Brink – ses spelers en ’n reserwe – het onlangs aan die Springs Skaak Cluster Toernooi by Hoërskool Hugenote deelgeneem.
Die span is soos volg:
• Bord 1: Petra Hattingh
• Bord 2: Mia van der Merwe
• Bord 3: Cheyann Dicks
• Bord 4: Marlene Cronje
• Bord 5: Ashley Hazelhurst
• Bord 6: Megan Jacobie
• Reserwe: Haileigh Moorcroft
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



