Local newsNews
Selection Park leerders wys hul wiskunde kundigheid
Die twee leerders het albei sertifikate gekry vir deelname.
Eli Hopkins en Ava Louw, Graad Drie leerders van Laerskool Selection Park het onlangs aan die kluster-vlak Wiskunde Olimpiade deelgeneem en sertifikate vir hul deelname ontvang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



