Local sportSport

Gholf wenners van die naweek

Mapule het die East Rand Commercial and Industrial League (ERCIL) van Juliemaand gewen.

Dit was Saterdagoggend by die Springs Country Club gespeel.

Die span het 188 nett gehad en die kompetisie was ‘n beterbal medal.

Die wenners van die dag was 1. Wouter Beukes en Nickey Minnaar van Smurfland (61 nett oco), 2. Frank Carrazon en Debbie Carrazon van die Casen Engineering-span (61 nett oco) en 3. Ian McLuckie en Gerhard Gibson van die US-span (61 nett oco).

Die 9-gate ‘Race to Champions Junior’ Kompetisie het aan die begin van Julie by die klub begin.

Dit sal tot 21 November elke Vrydagmiddag in die maand gespeel word.

Verlede Vrydagmiddag se wenners van die Race to Champions was Stefan Van der Merwe (junior) en Tersia Beck (senior).

Behalwe vir die junior kompetisie hierdie Vrydag sal die Louwill Engineering Open Foursomes Championships oor 36 gaatjies op Saterdag by die klub gespeel word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button