Jukskei keuring op sy beste
Jukskeispelers van verskeie dorpe het Saterdag aan die keuring vir die B en C Jukskeitoernooi deelgeneem.
Die keuring het vroegoggend by die Springs Jukskeibane plaasgevind en vyf jukskeispanne is gekies wat die Oos-Gauteng distrik sal verteenwoordig.
Rassie Ras en Harriet van Loggerenberg van die Springs klub, is gekies om in die tweede span te speel.
Die toernooi vind volgende jaar in die laaste week van Februarie in Kroonstad plaas.
Rassie, voorsitter van die Springs Jukskeiklub, sĂȘ die middag liga is met gemengde welslae voltooi.
Connect with us:
Have a story? Send Anna Robertson an email on annar@caxton.co.za or contact her on 011 812 4820.
Like our Facebook page and follow us on Twitter as well as our journalists @SpringsJournOne and @SpringsJournTwo.
For news straight to your phone, invite us on BBM – 7EFABEF1 or join us on WhatsApp on 079 408 9334.






