Local sportSport

Aandag ouers met seuns tussen ouderdomme van o-6 tot o-18

Amptelike registrasie is op Dinsdag vanaf 5.30nm en die eerste wedstryd is Donderdag.

 

Springs Rugbyklub nooi alle ouers en seuns van Springs uit na hul ope-aand en vergadering te Springs Rugbyklub op die hoek van 1stelaan en 4destraat, Geduld, Springs.

Die vergadering sal vandag (Maandag) om 5.30nm vir 6nm plaasvind.

Daar sal verduidelik word hoe klubrugby vir junior spelers (o-6 en ouer) werk.

Amptelike registrasie is op Dinsdag vanaf 5.30nm en die eerste wedstryd is Donderdag.

Vir enige navrae, kontak Chrisca by 082 828 4410.

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button