EntertainmentLifestyle
Kunstefees uigestel tot 2021
Die geleentheid vind nou in Januarie 2021 plaas.

RSG, Lefra Produksies en MSC Cruises het aangekondig dat die Oppiwater Kunstefees wat van 5 tot 10 April op die MSC Orchestra aangebied sou word, nou uitgestel is tot 25 – 30 Januarie 2021.
Die uitstel van die gewilde Oppiwater Kunstefees is geneem in die lig van President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die noodmaatreƫls wat ingestel moes word om die Coronavirus te bekamp.
Follow us on our social media platforms:



