EntertainmentLifestyle

Die Mooi-sussies het volop talent

Die talentvolle twee is studente by die Cillie Cilliers Ateljee.

Twee sussies aan Laerskool Selectionpark, Lunay (11) en Monet Mooi (9), is onlangs aangewys as Drama Studente van Jaar tydens hul dramaskool se toekenningsgeleentheid.
Die talentvolle twee is studente by die Cillie Cilliers Ateljee.

Also read: RSG en lekker musiek op die ope oseaan

Hulle het ook toekennings ontvang vir hulle deelname aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste wat in Desember in Rustenburg gehou is. Die twee het geskitter en saam 10 goue en agt brons medaljes verower.
Hulle ma, Annelize, is baie trots op die twee uitblinkers.
“Ons weet hulle gaan nog groot hoogtes bereik,” het sy gesê.

Follow us on our social media platforms:

Related Articles

Back to top button