InternationalSport

Sewestuks is reg om die agtbal te sink

Stan en Colin speel in die meestersafdeling.

Sewe van eMalahleni se beste potspelers berei voor vir die Suid-Afrikaanse agtbal-potspelkampioenskap.

Jannie Duvenage.

Jacques Loock, Jannie Duvenage, Eric von Levetzow, Leon Jacobs en Kobus van der Schyff, Stan Marsberg en Colin Keyter gaan Mpumalanga verteenwoordig by die kampioenskap wat van 29 April tot 5 Mei in Vereeniging gaan plaasvind.

Eric von Levetzow.

Stan en Colin speel in die meestersafdeling.

Leon Jacobs.

“Ons is almal van verskillende klubs en speel weekliks teen mekaar op formaat van die kampioenskap as deel van ons voorbereiding,” het Leon gesê.

Stan Marsberg.

Hy het gesê dit is ure se oefening en die span is baie opgewonde oor die naderende kompetisie. Kort op die hakke van dié kampioenskap volg die liga.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button